QR kodu
Adele Reynders adlı kullanıcının avatarı

Adele Reynders

Pretoria en Marloth Park

Ek is 'n kunstenaar en ontwerper van beroep met 'n passie vir Die Krugerwildtuin en Marlothpark. Vir my bied skryf die geleentheid om prentjies met woorde ook te maak en ek pak dit met oorgawe aan. Vele van my stories speel in en om Marlothpark en die Wildtuin af. Op die webwerwe deel ek graag stories en inligting met lesers met gemaanskaplike liefde vir ons land en hierdie spesiale 'erfplase'.